CoetzeeJaun3
Die gebou gaan van generasie na generasie af met die erfings. Marilize besit haar eie bakery wat haar aan die gang hou.
Haar oudste dogter, Charlize is al uit die huis en haar jongste, Mika is net n maand terug uit die huis om die wereld te gaan toer.
Haar eksman is maar in die rondte met sy fancy kar en good-looking suites.
Draai in en draai uit gaan sy aan met haar dinge maar in die werklikheid weet almal net so min van haar.
Mike, haar eksman raak sommer baie agterdogtig toe hy haar sien lag saam met n ander man wat van haar dienste gebruik maak.
Ewe jaloers en vol wraak is hy op haar spoor om te probeer uitvind waarmee sy so doenig is.
Maar wat doen hy as hy homself in n slaggat laat val? As hy besef dat hy maar eintlik net n vashou het aan Marilize?