Welkom Afrikaner!
Hier vier ons trots in Afrikaans
Met 'n koppie boeretroos byderhand en jou komper aangeskakel, soek jy 'n verhaal in jou eie moedertaal.
Dis waarvoor ons hier is, om stories wyd en suid te vind wat almal sal wil op raap!
Is jy trots Afrikaans? Dink jy jys die kat se snorbaar wanneer dit kom by Afrikaanse stories?
Jy kan jou storie indien vir 'n kans om in een van ons leeslyste te verskein. Lees HIERDIE vir meer inligting.
Hierdie is 'n gemeenskap waar ons Afrikaanse stories wil geniet, en jy kan ook 'n verskil maak. Jy word hartelik genooi om deel te vorm van die ambassadeur program, volg net die SKAKEL vir meer inligting.
Maak seker jy mis niks en kliek op die prent om 'n volledige lys van al die ambassadeur profiele te sien.
- Suid-Afrika
- JoinedJuly 12, 2019
Sign up to follow @AmbassadorsAfrikaans
OR
If you already have an account,
By continuing, you agree to Wattpad's Terms of Service and Privacy Policy.
Check out the Audio Anthology on the @WattpadAnthologies profile, and be sure to add it to your libraries and reading lists! https://www.wattpad.com/story/251850260-wattpadanthologies-audio-anthologyView all Conversations
Stories by AmbassadorsAfrikaans
- 2 Published Stories

Hulpgids: AmbassadorsAfrikaans
16
3
1
Hierdie gids is daargestel om jou vrae te antwoord oor die ambassadeur-profiel.
+5 more

Die Ambassadeurs Program
69
7
6
Die Ambassadeurs Program bestaan uit 'n internationale span Wattpadders wie passievol daaroor is om lesers en...
2 Reading Lists
- Reading List
- 10 Stories
- Reading List
- 1 Story