Dans in die reën

Dans in die reën

14.5K Reads 494 Votes 34 Part Story
Nadia Strydom By NadiaStrydom Completed

Onder redigering (editing)
  Voor Nikky vir 'n jaar oorsee gegaan het, het sy vir Tiaan Miller, 'n rugby speler ontmoet. Na haar jaar oorsee sien sy hom weer, na 'n jaar van oor die foon praat is sy onseker oor of hulle rerig vriende is of nie. Nes sy begin sin maak van hulle vriendskap word alles weer deurmekaar. Gaan hulle vriendskap ooit reg verloop? Of moet hulle maar net elkeen hulle eie rigting gaan?
      
 Voorblad deur @Denetjie gemaak
  © 2016 Nadia Strydom+
All Rights reserved

  • afrikaans
  • bloemfontein
  • cheetahs
  • dans
  • liefde
  • reen
  • romans
  • rugby
  • rugbyspeler
  • skoonromans
  • suidafrika
  • vrystaat
  • vrystaatcheetahs
  • wareliefde
K2a5g8k K2a5g8k Nov 29
Ja, dit is ń baie goeie boek . Op Wattpad kry jy nie baie goeie Afrikaans stories, maar hierdie boek is spesiaal.
k0ekies k0ekies Sep 22
Dis mooi om 'n Afrikaanse boek hier te lees. Jammer dis nie my eerste taal nie.
the_becksterrr the_becksterrr Jul 27, 2016
Dis hartseer as jy nie by die universiteit in kom nie. Ek het ń vriend in die selde situasie.
salmonskinroll salmonskinroll Oct 04, 2016
Ek geniet dit! Ek het vandag besluit dat ek meer Afrikaans moet lees. Eintlik het ek 'n Nederlandse storie begin lees en dit is snaaks om to sien hoeveel ek verstaan!