NEW: Introducing Tap. Addictive chat stories for your 📲 Now in 10 languages
DOWNLOAD NOW!
Die Avonture van Saphira die Feetjie Hond

Die Avonture van Saphira die Feetjie Hond

120 Reads 23 Votes 13 Part Story
Ronel Janse van Vuuren By miladyronel Updated May 26

Saphira, die dogter van die Feetjie Hond Koningin, hardloop weg van Feërie en ander Feetjie Honde nadat haar ma sterf en haar suster die troon vat.

In die mensewêreld moet sy uitvind wie sy werklik is en waar sy hoort. Haar nuwe lewe in die mensewêreld is baie anders; die invloede wat dit op haar het verander haar op so 'n manier dat sy nie meer deel voel van haar hondetrop nie.

En wanneer haar plig as 'n Feetjie Hond maak dat sy haar rug op alles moet draai wat sy haar hele lewe geken het, kan sy dit doen?

Saphira ontmoet verskeie Feë en mense gedurende haar reis deur die mensewêreld en maak nuwe vriende. En vyande.

Kan die sterkste van die Feetjie Honde oor haar hondetrots kom en die wêreld deur die oë van ander sien?



#1 in Fantasy 1-4 Aug 2016
#3 and #4 in Fantasy 5-23 Aug 2016
#1 in Fantasy 24-31 Aug 2016
#2 in Fantasy 1 September 2016

No comments listed yet.