xxRazmatazxx Presents: My Writing Style / My Skryf Styl.. *Translated Post*

230 57 148

xxRazmatazxx Presents: My Writing Style / My Skryf Styl..

*Translated in both English and Afrikaans.*

Hello Sunshines

Hello Sonskyn

I am so excited for my first Wattpad Block Party, it's the perfect way to kick off my new year here on Wattpad. So firstly, I would like to say thank you to our fabulous host Kelly Ann for this exciting opportunity and a big shout out to all the other amazing writers also featured in this Winter Edition IV of #WattpadBlockParty.

Ek is baie opgewonde vir my eerste 'Wattpad Block Party' dit was die perfekte manier om my nuwe jaar op Wattpad te begin. Ek wil graag baie dankie sê vir ons wonderlike aanbieder Kelly Ann, vir die gulde geleentheid. Ek wens al die ander skrywers all die beste toe met hulle aanbiedings, ek sien uit daar na om elke een te lees in die nuwe IV winter uitgawe van die #WattpadBlockParty.

I went back and forth on just what exactly I wanted to share in this post, in the end two things popped up. Firstly, how does my initial reason to write influence my writing style, and secondly, how does my culture influence my writing?

Ek was die kant toe en daai kant toe oor wat ek hier wou deel, in die einde was daar twee dinge wat by my opgeduik het. Die eerste ding was, hoe beïnvloed die oorspronklike rede om te skryf my styl, en tweedens hoe affekteer die verskil in kultuur en taal my skryf-prosess?

We all have different reasons why we write or enjoy the process. Whether it's making sense of the thoughts that constantly loops through our minds or putting our emotions into words, we all have a reason, a driving force to put pen to paper.

Ons het alamal verskillende redes hoekom ons skryf, en hoekom ons dit geniet. Of dit nou is om sin te maak van die gedagtes wat maal in ons kop of om sin te maak van ons emosies, almal het a rede om te skryf, 'n dryfkrag agter die proses.

What I decided to do was to share my reason, my inspiration, for writing and my struggle with language and cultural differences with you. I am from South Africa, and my native language is Afrikaans, so when I first started writing in October 2015 I had no idea how to write or the slightest clue how to properly write in Afrikaans, yet alone English. So why do something I had never done before? Simple I had to find a new creative outlet, a new form of art to feel passionate about. Why do I prefer to write in English, because it's the universal language and I enjoy the challenge ;)

Wat ek besluit het om te doen was om my rede, my inspirasie, hoekom ek begin skryf het en my gesukkel met die taal en kultuur verskille met julle te deel. Ek is van Suid-Afrika en my moedertaal is Afrikaans. Toe ek die eerste keer begin skryf het in Oktober 2015 het ek geen idee gehad hoe om 'n storie te skryf of hoe om ordentlike in Afrikaan, nie te min Engels te skryf nie. Hoekom het ek begin met iets waarin ek geen ervaaring in het nie? Die antwoord is eenvoudig, ek wou 'n nuwe kreatiewe uitlating hê, iets om passievol oor te voel. Hoekom verkies ek om in Engels te sktyf? Want Engels is die wêreld se taal, en ek geniet 'n uitdaging.

 Hoekom verkies ek om in Engels te sktyf? Want Engels is die wêreld se taal, en ek geniet 'n uitdaging

Oops! This image does not follow our content guidelines. To continue publishing, please remove it or upload a different image.
Wattpad Block Party - Winter Edition IVWhere stories live. Discover now